In a sjefke maar over a duisend randMet a foxy engine aan die binnekantEn die fanbelt fluit soos a jong versandEn die rook wat hangAan die achterkantMoes jy my sien kom vir a honderd mylEn my hart so pap soos a batterijMoes jy ons op dampe oor aanryMet my oor so grootWant my hart loop oorHoe kom bly jy waar jy blyAan die kandie maanHoe kom bly jy waar jy blyMy sjef het hier bestaanHoe kom bly jy waar jy blyMy suspension is gedaanTot hiertoe en nie verder nieEk hoop a karavanEk hoop a karavanWat ek nie myl tou en hak my aanTrek my oor al waar jou hart mag gaanSpan my uit as die son in die weste hangEn die sjef kom aanKan jy my maak staanEn ek bly al twintig jaar lang hierHet al aangeklop in die hele dierHulle skut net kop en sê nie mylHulle skut net kop en sê nie mylEk sê sorry a klein plek dieOns ken almal hierHoe kom bly jy waar jy blyAan die kandie maanHoe kom bly jy waar jy blyMy sjef het hier bestaanHoe kom bly jy waar jy blyMy suspension is gedaanMy suspension is gedaanTot hiertoe en nie verder nieEk hoop a karavanEk hoop a karavan