Ek loop die pad al lang my lang
So kaal voet dier die kou
Van door die kant se door en veld
En kyk hoe lyk ek nou
Ek loop die pad so sonder hoed
Dier son en wind en grauw
So kaal voet op die slinger pad
En kyk hoe lyk ek nou
My lang, die gras is soms so groen
Die son is soms so lauw
Maar ek loop die pad al lang my lang
En kyk hoe lyk ek nou
Onthou jy nou hoe ons kon loop?
My lang, die gras is soms so groen
So loslief en verspot
So vlieg, vlieg oor die kopjes heen
Raag hap en alot
Maar nou loop ek alleen my lang
So kaal voet dier die kou
En soms, net soms, dan wonder ek
My lang, waar is jy nou?
En soms, net soms, dan wonder ek
My lang, waar is jy nou?
En soms, net soms, dan wonder ek